Quantcast
Channel: Kommentaar op: Simply Slim
Browsing all 6 articles
Browse latest View live

Deur: Jo-Ann

Ook maar goed ek het weggebly van die pilletjies…. ek het intussen uitgevind die truuks wat my hart op my trek is heel waarskynlik ‘n genetiese afwyking wat so dan en wan ‘n disritme veroorsaak. Die...

View Article



Deur: Trixi

Ja Eelt ek en jy het gewaarsku maar soos gewoonlik het almal gedink hulle weet beter! Dankie tog die goed is van die mark af!

View Article

Deur: Zee

Ek het die pille in Nov en Dec 09 gebruik en het 11kg verloor. Ek het dadelik die pille gestop toe ek al die bohaai oor dit in die Beeld raakgelees het. Ek kan nou nog nie glo dat hulle die pille as...

View Article

Deur: eelt

Presies, Zee, ek dink die probleem is dat enige cowboy kan pille in SA verkoop, en as iemand soos Dr. George van der Watt nie snuf in die neus gekry het nie, en nie genoeg omgegee het nie, was daardie...

View Article

Deur: Manlike body-issues en ‘n hartaanval op 21 « Verslanking

[...] nie net vroue wat hulle eie gesondheid in gevaar stel deur  giftige brousels te koop wat voorgee om hulle liggame te kan verander [...]

View Article


Deur: Vetaanvaarding vir mediese praktisyns | Verslanking

[…] skeeftrek het nadat onderwysers haar “vetgat” genoem het en geslaan het.  Of die gevaarlike Sibutramien (Simply Slim) wat desperate vet mense via ongure handelaars probeer in die hande kry, wat...

View Article
Browsing all 6 articles
Browse latest View live